Hanrie Hill praat – Sosiale Media

        Reëls op Sosiale Meda Sosiale media is ‘n turksvy. Niks is meer geheim nie, al die heilige koeie is geslag en opgestop… Die lewe is nou deursigtig, inligting is ‘n knoppie weg. Daar is soveel voorbeelde van mense wat hulle werk verloor het nadat hulle te … Continue reading