Hanrie Hill praat – Kommunikasie

  Kommunikasie: Verwarring en verdwaling in vertaling Hoekom is kommunikasie so ingewikkeld? As ons dit ontleed: ons kommunikeer elke dag, gemiddeld tussen 160 en 200 woorde per minuut. Met tye meer, veral as ons rooi in die nek word. ‘n Mens sal veralgemeen, omdat ons dit heeldag doen, behoort kommunikasie … Continue reading